4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 54 Dorries Drive, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Froggy Bay is 'n gemaklike, modieuse woonstel, geleë op die berg met uitsig oor Valsbaai, Bouldersstrand en Simonstad Gholfbaan. Ideaal vir klein gesinne, sakelui of paartjies wat op soek is na 'n stil, netjiese, huislike wegbreek teen 'n bekostigbare prys.
Die grondvloer-eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met breekware, eetgerei, 'n mikrogolfoond, broodrooster, toebroodjierooster, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die gasvrou sorg een keer per dag vir skottelgoed.
Dit spog met 'n rustige terras op 'n hoër vlak, langs die huis, toegerus met braaigeriewe.
Gaste word padparkering voor die perseel aangebied.
Ervaar die panoramiese see-uitsigte, besoek Windmill Beach, Seaforth en die pikkewyne, Simonstad en sy interessante museums en restaurante, alles binne 'n radius van 2 km. Harbor Bay Mall huisves verskeie winkels en restaurante en is slegs 3,5 km weg.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 54 Dorries Drive, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Froggy Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
54 Dorries Drive, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang