Pick your preferred language

English

Afrikaans

+16

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Dorries Drive, Froggy Pond, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Froggy Pond B&B is gerieflik geleë net oorkant die pad van die see in Simonstad, langs die roete na Kaappunt. Die eiendom is 'n maklike stapafstand van 2 lieflike swemstrande, sowel as Boulders-strand met sy bekende pikkewynkolonie.

Verblyf word gebied in 'n privaat suite met sy eie ingang wat geskik is vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort. Daar is 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens bied die suite gemaklike sitplek, gratis WiFi en 'n TV met Netflix en YouTube.

Die suite maak oop na 'n stoep waar gaste hul oggendkoffie of sonsondergange met uitsig oor die see kan geniet. Veilige parkering word voorsien vir 1 voertuig op die perseel en braaigeriewe kan op versoek voorsien word.

Van Julie tot November het gaste die kans om migrerende walvisse vanaf die stoep te sien, terwyl gaste in die aande pikkewyne kan sien wat na hul neste terugkeer.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Dorries Drive, Froggy Pond, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Froggy Pond B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Dorries Drive, Froggy Pond, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d10ed002054a430b1abda6ecf77e6af88becb006f6e47078abed9bf96f49b0194a213490dda8f4caa6343637269cf5a7cf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Dorries Drive Froggy Pond 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.204543441884 18.456641340804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang