2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Rhos Street, Boston, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Front Garden Unit bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Boston, Bellville, en is ideaal vir enkelreisigers.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n kombuisie en slaapeenheid. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel en is ook naby inkopiewinkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hansie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 32
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 36 Rhos Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Front Garden Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Rhos Street, Boston, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang