Pick your preferred language

English

Afrikaans

+54
Selfsorg in Bojanala

Funane Wildsplaas - Chalets

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R511 Brits Road, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Funane Wildsplaas - Chalets is geleë in die Bojanala Distriksmunisipaliteit in die Noordwes Provinsie van Suid-Afrika.

Die plaas bied natuur- en wildlewe-entoesiaste die kans om uitgestrekte gebiede van bosveld-wildernis te verken, die tuiste van 'n wye verskeidenheid unieke flora en fauna. Die verblyf wat aangebied word, sluit in Swarthaak Chalets 1 en 2, Swarthaak Chalets 3 en 4, en Karee Damhuis.

Swarthaak Chalets 1 en 2 is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar. Swarthaak Chalets 3 en 4 is gemeubileer met 4 enkelbeddens. Elk van hierdie chalets beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie in chalets is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskassie, sowel as eetgerei en breekware. Elke chalet het ook 'n braai-area waar besoekers kan ontspan en die geluide van die bosveld kan inneem.

Karee Damhuis is 'n bekoorlike grasdak-kajuit, ideaal vir 'n romantiese wegbreek, gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en mini-oond, sowel as 'n broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Die oopplan-kajuit beskik oor braaigeriewe en pragtige uitsigte oor die dam.

Funane Wildsplaas spog met addisionele kampeer- of karavaanplekke (eie kampeertoerusting) vir avontuurlustige besoekers 500 m van die chalets af.

Daar is 'n lapa met ruim sitplek, 'n pooltafel en 'n braai-area waar gaste kan ontspan en die bosveld-ervaring kan geniet. Gaste is ook welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, wat swem, fietsry, voëlkyk en stap insluit. Daar is 'n lieflike speelarea vir kinders, wat dit die ideale wegbreekplek vir gesinne maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R511 Brits Road, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Funane Wildsplaas - Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R511 Brits Road, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee50e5f5e1fa5eb19fde52c9b034bff0e60b4f585ff20164306cf8931530702b71f1c2b42e778da36c686038a0b06c1376e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R511 Brits Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.386735307412 27.602173282014
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang