Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Funane Wildsplaas

Kampeer/karavaan
Karavaanstaanplek 1
Vanaf
Vanaf R210
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplek is ideaal vir 6 gaste en gebruik gemeenskaplike ablusiegeriewe. Elke staanplek het sy eie elektriese punte, braaigeriewe, 'n lig en 'n waterpunt.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karavaanstaanplek 2
Vanaf
Vanaf R250
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplek is ideaal vir 4 gaste en het 'n privaat ablusie badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke staanplek het sy eie kragpunt, braaigeriewe, 'n lig en 'n waterpunt.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Karee Damhuis
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdakhuisie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstofie, oondjie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-huisie het braaigeriewe en 'n mooi uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swarthaak Chalets 3 en 4
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oondjie, yskassie eetgerei en breekware toegerus. Elke chalet het 'n braai-area waar gaste kan ontspan, omring deur die bosveldklanke.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swarthaak Chalets 1 en 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Swarthaak Chalets 1 en 2 het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar oud. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Elke chalet het ook 'n braai-area waar gaste kan ontspan en die geluide van die bosveld kan inneem.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbed vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.

Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R210
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R511 Brits-weg, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc22a7822954d5d5dcfb3a1da809d850ffab467586127317cc9a58ccb027335929826c46c0f3c2a48c2eb8f4136f7367ad3aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R210 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 R511 Brits Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.386735307412 27.602173282014
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem