Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 'n koninggrootte-bed, badkamer en oopplan-kombuisie, -sitarea en -eetarea. Die kombuisie is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, stoof, yskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n kluis, WiFi en TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook stoepmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Adriatic is 'n lieflike villa met 'n privaat swembad en 'n see- en berg-uitsig. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is 'n kluis, WiFi en TV met sekere DStv-kanale. Die oopplan-kombuis en -leefarea lei na die swembad en tuin met sonstoele en 'n mooi uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié villa het 'n privaat swembad en 'n berg- en see-uitsig. Die villa beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, stoof, yskas, oond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is ook sekere DStv-kanale, WiFi, DVD-speler en kluis. Verder is daar sonstoele vanwaar jy die uitsig kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié villa het 'n privaat swembad en 'n berg- en see-uitsig. Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en kot, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die kombuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, stoof, yskas, oond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is ook sekere DStv-kanale, WiFi, DVD-speler en kluis. Verder is daar sonstoele vanwaar jy die uitsig kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Rottingdean Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang