Fynbos Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jo-Elre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Asemrowende uitsigte. Absolute privaatheid. Ek kan nie beskryf hoe pragtig fynbos is nie. Die uitsig van die huis af is asemrowend. As jy wil ontspan, gaan na fynbos. Dis doodstil en vol vrede. Jou huisie het absolute privaatheid. Dit was die heerlikste naweek ooit. Jy kan net ontspan op die stoep, braai en in jou lekker eie jacuzzi sit of omstap en lekker in die swembad swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waal D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Ontspan, braai en Jacuzzi was heerlik. Heerlike blyplek. Sal enigiets weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Grethe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 3 518
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 518
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 518
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Allandale Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255ab55fdaa1d9ad278d30e863bf2adb103453e5d55d1de143e97b6a5334d45dba08f794baf3058f064167a62efafd09db51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 518 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Allandale Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.652146569651 19.095930755139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang