Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Citrusdal

4 / 5  
volgens 216 resensies
Lees regte resensies van Citrusdal van 216 geverifieerde gaste.
Indien jy Citrusdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Citrusdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Citrusdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Citrusdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Citrusdal Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Citrusdal

Aan d'Oewer is 'n drie-ster-B&B, geleë op die rand van die dorp in 'n lieflike tuin. Dit kyk uit oor die gholfbaan met die pragtige Piekenierskloofberge as agtergrond. Aan d'Oewer is die ideale tuiste-weg-van-die-...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Citrusdal

Die Buitekamer is 'n selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 gaste op 'n werkende plaas 12 km vanaf Citrusdal. Hierdie oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed met perkalinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toi...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n produserende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dit het 'n stil en rustige ligging in 'n pragtige vallei langs 'n wildernisarea. Dié wegbreekplek is in 'n breë vallei tussen ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Citrusdal

Citrusdal Country Lodge word deur 'n gesin besit en is in Citrusdal geleë. Dié dorpie is minder as 2 uur vanaf Kaapstad geleë en bied pragtige natuurtonele, geskiedenis, waterweë en lekker berg-avonture. Daar i...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Citrusdal

Ukholo Lodge is in Citrusdal en bied aan gaste die geleentheid om in 'n mooi omgewing te ontspan. Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede wat geskik is vir 19 gaste. Die eenhede sluit Dubbelkamers, 'n Gesinskamer, 'n ...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal

Kunje Guest Farm is in Koue Bokkeveld geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy bergreeks wat uit Sederbergsandsteen bestaan, voetslaan, bergklim, bergfietsroetes en San-tekeninge. Dis die perfekte wegbreekplek v...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal

Waterfall Farm is 'n sitrusplaas op 65 hektaar se wildernis, 9 km vanaf Citrusdal. Die plaas bied privaatheid, pragtige landskappe, watervalle, ongelooflike rotsformasies en rotspoele in die stilte van die natuur. D...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Citrusdal

Rockwood Farm is in die Sneeuberg Bewarea geleë, 'n groep van ongeveer 20 plase wat aan die westekant van die Sederberge lê, 7 km buite Citrusdal. Die gasteplaas bied pragtige uitsigte op die Cederbergreeks en gas...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Citrusdal

Hebron Guest House & Restaurant bied B&B- en selfsorgverblyf op 'n blomplaas wat net langs die Piekenierskloofpas en die N7 in die Citrusdal-area geleë is. Dié gastehuis word deur die eienaars bestuur en is die id...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Citrusdal

The Old Village is net buite Citrusdal in die Wes-Kaap geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n restaurant en kroeg op die perseel. Dit is binne maklike bereik van die N2 en is ideaal vir gesinne of groepe wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Citrusdal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]