11 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - 6 Ixia close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fynbos Vista is naby die Tygerfontein Natuurreservaat in Yzterfontein, en bied 'n uitsig oor die pragtige natuurreservaat en see met die geluide van die natuur.
Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, air fryer en koffiemasjien toegerus. Gaste kan ook 'n ete by die etenstafel met 8 stoele geniet.
Geriewe op die perseel sluit WiFi, 'n slim-TV in die sitarea, 'n swembad, veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe in. Daar is 'n houtdek met 'n uitsig oor die fynbos en see en wat 'n tafel en bankies het. Gaste kan ook voëlkyk en op die perseel swem.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, swem, voëlkyk en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Ixia close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos Vista het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Ixia close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang