+49

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Pieter K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie rustig en veilig verblyf in baie mooi tuin met baie gras en blomme. Gaggle Onn is net buite Bloemfontein geleë op 'n pragtige parkagtige stuk grond met baie gras, plante en bome. Die oorslaap woonstelle is ver van mekaar gebou om rustigheid en privaatheid te voorsien. Die woonstelle is baie gerieflik en het alles wat jy nodig het om vir jouself te kan sorg. Die plek is veilig met 'n afstandbeheerde hek. Verskriklik lekker rustig vir 'n moeg reisiger. Gaggle Inn is ook redelik naby die snelweg geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties! Ons het verskriklik lekker gekuier by Gaggle Inn (vir 'n tweede keer in 4 maande). Die terrein en verblyf is pragtig en dit is so 'n ontspannende en rustige atmosfeer daar. Die personeel is vreeslik vriendelik en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons tegemoet te kom. Ons waardeer dit so opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en aangenaam met plaasgeluide buite. Netjies en skoon. Die geriewe en verblyf by Gaggle Inn is nommer pas vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GAGGLE INN
Gaggle Inn
Goeie dag, glo dit gaan goed. Baie dankie vir Mnr. en Mev. se terugvoer, dit word waardeer. Ons kan dit ook nie doen sonder wonderlike kliënte soos julle nie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Gaggle Inn Bestuur.

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon netjies en gemaklik. Die plekkie was skoon en netjies. Haylie het vir ons 'n boodskap gestuur met die kodes om in en uit te gaan. Sy was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalien A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker maar warm. Dit was baie warm, 'n fan werk nie vir die somer nie. Aircon? Motbolle reuk is onaanvaarbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
GAGGLE INN
Gaggle Inn
Goeie dag mevrou. Baie dankie vir mevrou se terugvoering. Ons het wel luxury eenhede wat die gerief van aircons het. Neem ook kennis dat ons 'n nutsman 24 uur beskikbaar het op ons terrein en sou met liefde die fan kom regstel het. Vra om verskoning vir die motbolle se reuk; dit is in plek gestel om ons lieflike vlieënde vriende uit ons chalets uit te hou. Hoop om mevrou in die toekoms weer te kan akkommodeer. Gaggle groete Gaggle Inn bestuur

Stanley S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Gemaklik en veilig. Pragtige akkommodasie. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rustige plaas atmosfeer. Pragtige chalets, met alles wat ons nodig gehad het. Hulle bedien die ongelooflikste ontbyt! Ons ontbyt was na ons chalet gebring omdat ons met ons Yorkie gereis het en nie in die eetsaal kon gaan eet het nie. Ons het die moeite waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Sal beslis weer hier oornag. Dankie vir uitstekende kliëntediens. Heerlik oornag. Personeel vriendelik en gaan die ekstra myl om verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Waardeer stilte.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie rustig, skoon en vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

GAGGLE INN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

82 Vrisgewaagd, Kroonstad, 9500, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZTZiMTBkLTEyMWYtNGUyNy1hYzBmLTg0OTZiZDA0NjY0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 82 Vrisgewaagd Kroonstad 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.621476283533 27.285577642956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang