Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gaia Sanctuary

Selfsorg
Gaia Family Campsite
Vanaf R300
R300 R200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 6 kampeerplekke met plek vir 5 gaste elk met 'n uitsig oor die rivier. Gaste moet hul eie kamptoerusting vir dit saambring. Kampeerders deel die gebruik van die ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma en 'n buitekombuis wat met 'n gasplaat, wasbak en 'n sentrale etenstafel toegerus is.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf met die bestuurders gereël word.
Gaste moet agter hul troeteldiere skoonmaak en hulle gemors optel.
Let wel dat die perseel nie omhein is nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste per nag per troeteldier. Indien die troeteldier enigiets beskadig, sal die gaste daarvoor moet betaal.
Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en geskik is vir alle motors mits gaste versigtig ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gaia Comfort Bell Tents
Vanaf R600
R600 R400
per eenheid
Beskrywing

Elke Comfort Bell-tent het 'n dubbelbed met gehaltelinne en 'n houtdek met skaduwee en sitplek. Badhanddoeke word voorsien. Gaste in die tente deel die gebruik van die ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma en 'n buitekombuis wat met 'n gasplaat, wasbak en 'n sentrale etenstafel toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf met die bestuurders gereël word.
Gaste moet agter hul troeteldiere skoonmaak en hulle gemors optel.
Let wel dat die perseel nie omhein is nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste per nag per troeteldier. Indien die troeteldier enigiets beskadig, sal die gaste daarvoor moet betaal.
Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en geskik is vir alle motors mits gaste versigtig ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gaia A-frame Cabin
Vanaf R1 466
R1 466 R977
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié unieke, ekovriendelike hut bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg. Daar is 'n koningingrootte-bed op die tussenverdieping en 2 kinderbeddens op die grondverdieping. Al die beddens het gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die hut lei na 'n lieflike houtdek met sitplek en dis die ideale plek vir gaste om hul oggendkoffie of 'n skemerkelkie tussen die bome te geniet. Daar is 'n privaat kompostoilet langs die hut. Gaste het toegang tot die ablusiegeriewe met 'n warmwaterstort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n gemeenskaplike glanskampdek met 'n gasplaat en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Verder is daar ook 2 braai-areas en 'n vuurput waar gaste lekker onder die sterre kan kuier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom, maar dit moet vooraf met die bestuurders gereël word.
Gaste moet agter hul troeteldiere skoonmaak en hulle gemors optel.
Let wel dat die perseel nie omhein is nie.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste per nag per troeteldier. Indien die troeteldier enigiets beskadig, sal die gaste daarvoor moet betaal.
Gaste moet asb. kennis neem dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei en geskik is vir alle motors mits gaste versigtig ry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R300
R300 R200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 20 van Plaas 266, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA128e20482eaeab58e16b2134d6d5b447229649a21fb8f1e1a5be7462a222a1354f8a0facc4d5c465c2e32b182419ba453f3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300 nouVanaf R200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Portion 20 of Farm 266 Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105114271519 20.515388253913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem