Pick your preferred language

English

Afrikaans

+55
Selfsorg in Marlothpark

Galago's Nest Bush Chalets

  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 1350 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Galago's Nest Bush Chalets bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos-omgewing van Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp geleë aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en bied 'n kans om vier van die bekende Groot Vyf te sien.

Verblyf word aangebied in 'n keuse van 5 selfsorg-chalets wat almal lugverkoel is, sowel as volledig gemeubileer en goed toegerus is om aan gaste se behoeftes te voldoen. Die Galago-chalet is 'n groter eenheid geskik vir 6 volwassenes met 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers met 'n gedeelde badkamer. Die Elephant en the Rhino-eenhede bied albei slaapplek vir 4 gaste in 'n oopplan-soldereenheid met 'n privaat badkamer. Die 2-slaapplek-chalets, Zebra en Warthog, bestaan uit 'n oopplan-eenheid met 'n badkamer.

Die eenhede het almal 'n kombuisie wat toegerus is om aan gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voldoen. Daar is 'n gedeelde swembad waar gaste kan afkoel op die versengende warm dae waarvoor Marloth Park bekend is.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en bergfietsry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johann C
Saam met lewensmaat
5.0
Braaiplek en swembad was 'n bonus. Baie rustig, goed toegerus, sentraal.
Nov 2025
Lesedi M
Saam met vriende
5.0
Enjoyed my stay. Such a beautiful place and getting a visit from the animals is a plus.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Bianca R
5.0
Lovely stay and beautiful scenery! Absolutely amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Nicolene E
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief kan aanbeveel. Baie oulike netjiese plek. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025
Adriaan T
Gesin met klein kinders
5.0
Loved it, will be back! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1350 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Galago's Nest Bush Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1350 Kameelperd Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a9e51b52ed2bd1058ce03f2b0db76a6dc62d9a2996043ea27fb0fea3166a78b530de8ad715919e2acb49e908b79bc11b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 1350 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.346861111111 31.766277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang