Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Galago's Nest Bush Chalets

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Galago's Nest Bush Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Susan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Gesin met klein kinders

Baie rustig!

Baie rustig. Goeie wegbreek. Baie diere het kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaimey B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaimey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Het dit baie geniet. Dit is baie mooi daar en baie ruimte vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Jaimey, baie dankie ook vir julle ondersteuning as gaste, julle enige tyd weer welkom

Galago's Nest Bush Chalets
Ernst S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ernst S
Gesin met klein kinders

Nie 'n chalet nie.

Dis nie 'n chalet soos wat die add sê nie dis soos 'n eenslaapkamer met 'n klein kombuis en als is op mekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Hi Ernst, ek is jammer dat dit julle gevoel is oor ons plek en vra dat jy asseblief mooi kyk na my advertensie wat geensins vals is nie, miskien het julle nie die volle beskrywing gelees en foto's gekyk nie.
Verder het ek julle binne minute gehelp toe julle ander akkommodasie nie beskikbaar was nie en ook dadelik laat inboek, 3 vir diens is nie waar nie.
Netheid, ek is trots op my netheid en skoon van my akkommodasie en so was nog al my gaste, nie seker wat onnet was nie, maar sal graag terugvoer waardeer.
Ligging ook 3, ons is in 'n pragtige stil gedeelte van Marloth met baie bos waarvoor ons daagliks komplimente kry.
Veiligheid ook 3, maak nie sin want dis baie veilig, soveel so dat gaste nie eens chalets sluit partykeer nie, in 4 jaar nog geen insidente gehad van onveiligheid nie, sal graag wil verstaan wat julle ervaring daarvan was om dit 'n 3 te gee.
Laastens, waarde vir geld 2, ons pryse is baie billik en bekostigbaar, inteendeel soveel so dat gaste eerder by ons boek as in die wildtuin, prys amper half van eenhede binne in die wildtuin.
Vriendelike groete, Liesl.

Galago's Nest Bush Chalets
George O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George O
Gesin met tieners

Lekker plek, groot swembad en braai. Diere kom kuier gereeld en mak.

Skoon eenheid met als wat jy benodig, goed en lekker swembad. Nie te vêr van die bush mall nie, sal weer gaan kuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Hi George,

Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop ons sien julle weer.

Galago's Nest Bush Chalets
Anandi D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anandi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar inboek vir vakansie.

Lekker plek om te rus en ontspan. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en gebly.

Sal weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Hi Carin,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Galago's Nest Bush Chalets
Karin P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer en baie netjies.

Voorwaar 'n heerlike plekkie om weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Hi Karin,

Baie dankie vir jou mooi resensie, dit was 'n plesier om julle as gaste te he en hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Galago's Nest Bush Chalets
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Vyfster-gehalte.

Die eienaars, Liesl en haar man, het uit hul pad uit gegaan om ons verblyf baie lekker te maak. Baie diere het op die voorstoep kom kuier. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en resensie. Baie dankie ook vir julle ondersteuning as gaste en bly om te hior julle het dit geniet. Hoop om julle weer te verwelkom.

Galago's Nest Bush Chalets
Margaret L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret L
Gesin met tieners

What an amazing stay and experiance. Liesl and her husband warmly greeted us and made us feel right at home. It was an awesome stay. We will definitely return for a longer stay.

Thank you for sharing your piece of heaven with us. Never experienced nature like this before.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tammy H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy H
Gesin met tieners

Awesome.

Was baie kort maar vreeslik lekker. Mooi skoon netjies en alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer kom kuier! Vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Tammy, ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet en sien uit na julle volgende "langer" bos kuier by ons.

Galago's Nest Bush Chalets
Erika E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Alles was mooi en lekker. Water was 'n probleem.

Naby aan ons skepper, wild beweeg vrylik rond. Alles was mooi en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Dankie vir julle terugvoering en dat julle die verblyf by ons geniet het. Wat die water aanbetref, dit was 'n alghele Marloth Park probleem en daarom het ons julle ook voor julle gekom het in kennis gestel het en ook die moeite gedoen om emmers te gaan koop vir elke chalet vir basiese higiëne om darem toilette te kon spoel en skottelgoed te was van die boorgat se water af en ook heeltyd opgevolg en julle op datum gehou van die situasie. Wees verseker ons streef altyd na beter en ons gaste se behoeftes is vir ons prioriteit, maar daar is sekere dinge wat buite ons beheer is soos dit was die naweek met die water. Jammer weereens vir die ongerief.

Galago's Nest Bush Chalets
Annette H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Annette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Requires some improvement.

Pure simplicity, a weekend in the Bush. Got to see a few animals. Cons. A cleaning service fee should be included in the accommodation fee. Having to book a cleaner in advance and pay a separately really was a put off. The bathroom door in our chalet (Warthog) did not close properly, the shower also made a squeaky loud noise when you turned it on. Final take. A few things could be improved, however Marloth Nature Reserve is really a beautiful place to unwind and be within nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha K
Gesin met tieners

Was vreeslik lekker. Kinders het die diere baie geniet. Lekker groot swembad!

Lekker gekuier en rustigheid van die natuur ervaar. Diere wat mens besoek is so lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteung en die mooi review Natsha. Sien uit na julle volgende kuier, sonder ons gaste is ons niks.

Galago's Nest Bush Chalets
Monri S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monri S
Gesin met klein kinders

Beste tyd in die bos!

Aande om die vuur hoor jy die leeus, en in die dag die visarende! Baie diere by chalet, en ongelooflike skoon blyplek! Eienaars is baie verwelkomend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Galago's Nest Bush Chalets se terugvoer

Baie dankie Monri, bly julle het dit geniet. Baie dankie vir julle ook, plek mooi skoon gelos en is droom gaste. Julle is altyd weer welkom en hoop ons sien julle weer.

Galago's Nest Bush Chalets
Rothea M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rothea M
Gesin met tieners

We enjoyed every moment.

We really enjoyed every moment in this clean place. The only thing short was a table and chairs in house for those who don't like the outdoor table. I do recommend it for the love birds and a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou het dit geniet daar en ons het geen klagtes nie.

Die enigste probleem daar is die selfoonontvangs maar die gratis WiFi maak op daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Gesin met tieners

The chalet and surrounding area was stunning.

The owner was an exceptional host and we were welcomed with open arms. Nothing was too much trouble. Chalet was neat and tidy. Only negative- there was no oven so when our braai rained out we were stuck. However Len did assist with a toaster for our braai bread. The pool and braai area was clean and a pleasure to use. Thank you for making our weekend a memorable on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda R

Skoon en netjies!

Was baie beïndruk met die skoon plek en veral skoon en nuwe beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1350, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA669a9e51b52ed2bd1058ce03f2b0db76a6dc62d9a2996043ea27fb0fea3166a78b530de8ad715919e2acb49e908b79bc11b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1350 Kameelperd Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.346861111111 31.766277777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem