6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beacon Point 6, Galatea 6, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Galatea 6 is in Point Village, Mosselbaai geleë. Dis perfek vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie restaurante en winkels.
Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het dubbelbeddens. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Albei badkamers het storte en baddens.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike leerbanke en 'n TV met DStv.
Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe en ononderbroke see-uitsigte. Die woonstel het ook 'n toesluitmotorhuis.
Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Beacon Point 6, Galatea 6, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Galatea 6 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beacon Point 6, Galatea 6, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang