+28
Selfsorg in Riviersonderend

Ganskraal Farm Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Benno S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. Exceeded our expectations, clean, well thought out, beautiful home. Would highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A wonderful stay and will recommend the cottage to anyone without any doubt. An absolutely wonderful place to get away and experience the natural surroundings on a farm. The cottage had everything available needed for a couple of days, well worth the money indeed. Outside it was cold and yet, inside warm and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het vinnig een aand uit die stad ontsnap. Ek sal Ganzekraal Farm Cottage beslis aanbeveel. Dit was goed vir die siel. Ons kon vir Austin (ons special needs hond) saamvat en hy het dit meer geniet as ons. 100% die moeite en geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jano B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2026

Baie netjies en mooi uitsig, paar items genoem wat nie beskikbaar was. Die huis is baie mooi, skoon en stylvol gemeubileerd met alles wat jy nodig het. Daar was ’n groot verskeidenheid lekker bordspeletjies wat ons geniet het. Die braai op die stoep met die uitsig van die berge is spesiaal by sonsondergang, en die stoep was goed beskut teen die wind. Die Wi-Fi was nie die beste nie en het ongelukkig skaars gewerk. Die dam wat daar is, het twee borde op wat sê jy mag nie swem nie, alhoewel dit aandui op die webtuiste dat mens wel daar kan swem. Reg bo die tafel op die stoep maak die voëls nes en mors erg op die tafel. Dit het gelyk of die tafel nie skoongemaak is voor ons daar aangekom het nie, en ons sal voorstel dat daar net ’n laaste keer voor gaste se aankoms op die stoep skoongemaak word waar die voëls mors. Die ander voorstel wat ons het, is om net die kano wat beskikbaar is, uit te spoel en seker te maak hy is reg vir die gaste se gebruik. Ons moes die stoep tafel, stoepbanke en kano self skoonmaak. Ons is lief om die areas waar ons kuier te verken, maar ons is gevra, na bespreking, om nie op die paaie te ry nie, want dit beskadig die grondpad. Daar is ook geweldig baie miere, wat dit onaangenaam maak (vir ons en ons honde) sodra mens van die stoep aftree. Dit het dit moeilik gemaak om met ons kleinkind op die gras te speel en ons was redelik beperk tot die huis en die stoep. Deur die nag was dit geweldig warm en bedompig, maar weens die dam is daar baie muskiete en mens kan nie die vensters regtig oopmaak tensy mens muskietgif goed aanwend nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chaun
Ganskraal Farm Cottage
Thank you for your feedback and for taking the time to share your experience. We truly appreciate it. As we are situated on a working farm, nature is very much part of the environment. During this time of year, ants are quite common. They tend to appear and then disappear again, and because the cottage is pet-friendly, we choose not to use poison in order to keep the space safe for all animals. The stoep is cleaned weekly, but with birds coming and going daily, they do sometimes leave a bit of a mess between cleans. We will certainly look at ways to improve this and ensure an extra check before guest arrivals where possible. Our Wi-Fi is normally very strong; however, being on a farm, the signal can occasionally be disrupted during very cloudy weather. Regarding the roads, we experienced significant rainfall after a very dry period, which unfortunately made them muddy at the time. The mud has since dried and conditions have improved. We value all constructive feedback and will continue working on ways to enhance our guests’ experience. Thank you again for staying with us.

Darren T
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Hidden gem, peaceful and well located. Excellent! Great location, peaceful yet close enough to Greyton and McGregor to explore the area. Well-equipped cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Great stay; well organised. Only problem was we could not find anything when there were power cuts and there was some issue with the sewerage - the manhole outside started overflowing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Ganskraal Farm, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd06887a504f8632b87f37b8d78e0b670bd05424a56873f6b43f0dd4021e85447db74b728b6d8b9c7036a5d228e20138c10e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 Ganskraal Farm R406 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.110914899622 19.82213906552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang