Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Riviersonderend

4 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Riviersonderend van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Riviersonderend besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Riviersonderend.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Riviersonderend akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Riviersonderend Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Riviersonderend Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviersonderend

Die Ponthuis is 'n selfsorgkothuis aan die oewer van die Sonderendrivier met beeldskone uitsigte oor die Riviersonderendberge. Dis die ideale plek om van alles weg te breek, te ontspan en die kalmte van die natuursk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Riviersonderend

Harterus is in Riviersonderend, 'n dorpie in die Overbergstreek, geleë. Hierdie gastehuis bied verblyf in 'n gemaklike dubbelkamer wat beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n ...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 3 mense
B&B in Riviersonderend

Meerkajie bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Riviersonderend. Dié B&B is in 'n rustige omgewing geleë met toegang tot plaaslike winkels en restaurante in die dorp. Verblyf is beskikbaar in 1 gaste-ee...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Riviersonderend

Die Appelliefie is in Riviersonderend en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die verblyf beskik o...

Vanaf
R230
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Riviersonderend

Kromrivier Farm Dam Campsite is die ideale wegbreekplek vir die avontuurlustige reisiger. Die Kromrivier Plaas is teen die voet van die Riviersonderend-bergreeks tussen Greyton en Riviersonderend en is net 2 ure se ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Riviersonderend

Clover Farmstay bied selfsorgverblyf en is op ’n plaas aan die voet van die Riviersonderend-bergreeks. Hierdie rustige plaas is 10 km vanaf Riviersonderend en ongeveer 28 km vanaf sentrale Greyton. Hierdie plaash...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Riviersonderend

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Napier, Wes-Kaap

Malandershoogte is net 20 km van Napier af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin, wat dit 'n goeie keuse maak vir 'n wegbreekbestemming weg van die gedruis van die stadslewe af, tog na aan verskeie geriewe en besie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greyton, Wes-Kaap

The Oaks Estate is 'n historiese Kaap-Hollandse plaas wat knus aan die voet van die Sonderendberge lê, net 10 km buite Greyton in die Overberg. Die plaas behoort aan die Ehlers-familie wat met bees en vrugte boer. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Vryheid Accommodation is 'n selfsorg-plaashuisie in die Overberg, 40 km vanaf Caledon, Stanford en Riviersonderend. Vryheid, soos die naam sê, is ideaal vir ‘n wegbreek van die besige stadslewe om net te kom onts...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Klipspringer Berghuisie is 'n ten volle toegeruste selfsorgkothuis 14,3 km buite McGregor en slegs 187 km vanaf Kaapstad. Let asb. op dat, alhoewel daar nie meer 'n 4x4-roete is nie, die pad na die kothuis slegs met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]