Ganstever
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 172 Seemans Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ganstever is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die rustige kusdorpie Suiderstrand. Ideaal geleë net 'n kort entjie van die strand af, bied hierdie eiendom die perfekte omgewing vir 'n rustige wegbreek omring deur fynbos, vars seelug en die ongerepte skoonheid van die Agulhas Nasionale Park.
Hierdie eiendom kan tot 10 gaste akkommodeer en bestaan uit 5 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ruim kasruimte. Een van die badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers elk slegs 'n stort het. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en sluit 'n houtvuur-pizza-oond, 'n knus kaggel en 'n binnebraai in. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n patio en tuin met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Daar is ruim parkeerplek op die perseel beskikbaar. Of jy nou die kuslyn wil verken of bloot in die natuur wil ontspan, dit is die ideale basis vir 'n ontspannende verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jeanne Geverifieer
Eiendomme 31
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 172 Seemans Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
172 Seemans Road, Suiderstrand, 7287, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang