Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Suiderstrand

4.3 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Suiderstrand van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Suiderstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suiderstrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suiderstrand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Suiderstrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suiderstrand Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suiderstrand

Stil 'n Bietjie is in Suiderstrand en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Die gerieflike selfsorgwoonstel is volledig toegerus en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Dit is in die Agulhas Natuurrese...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suiderstrand

The Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in Suiderstrand in die Agulhas Natuurreservaat. Dit is slegs 200 m van die strand af en naby talle winkels, restaurante en die mees suidelike punt van Afrika. Dié selfsorg-ee...

Vanaf
R4 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Suiderstrand

The Southern Beach House is in die rustige Suiderstrand geleë wat 5 km vanaf die mees suidelike punt van Afrika in die Agulhas Nasionale Park is. Dit is omring deur fynbos en voëls en is 'n stil natuurliefhebber s...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suiderstrand

Then Sings My Soul is in Suiderstrand in die Agulhas Nasionale Park. Suiderstrand is 5 km vanaf die historiese vuurtoring by Kaap Agulhas. Dis buite die mees suidelike punt van Afrika, waar die Indiese en Atlantiese...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suiderstrand

Louwtide is 'n ruim kliphuisie Suiderstrand, en grens aan Kaap Agulhas Nasionale Park. Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens of dubbelbeddens. Daar is 2 badkamers. ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suiderstrand

Wings Self-catering Apartment is in die rustige dorpie Suiderstrand geleë, ’n unieke plekkie by Agulhas Nasionale Park en Atlantiese Oseaan, naby die mees suidelike punt van Afrika. Die woonstel bied slaapplek ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Suiderstrand

'n Stukkie hemel op aarde ... Pebble Bay B&B! 'n Fantastiese Omgewing, Asemrowende Uitsigte, Absolute Ontspanning. Pebble Bay is 'n lieflike B&B in die hartjie van Agulhas Nasionale Park. Net 'n klipgooi van die w...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Suiderstrand

Barry's Cottage is ’n selfsorg-vakansiehuis is Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die mees suidelike punt van Afrika wat deur die L'Agulhas Nasionale Park omring word. Die kothuis is naby die hoofstrand i...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suiderstrand

Blue Bay Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op die hange van Blue Bay in Suiderstrand, een van die laaste dorpies op die suidelikste punt van Afrika en is omring deur die L'agulhas Nasionale Park. Dié huis het s...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suiderstrand

Taaibos Woonstel is 'n woonstel in Suiderstrand. Dié eiendom is 500 m van die seefront af. Dié enkelwoonstel beskik oor 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea is oopplan en d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za