+227
Gastehuis in Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 370 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
John G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Kort, alles wat ek verwag het. Netjies, skoon en ruim kamer. Sal dit weer so doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Driekus B
1 nag
5.0
Feb 2026

Nice and heartwarming. It was great; the room was very clean and well furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfekte oorslaap. Baie lekker. Heerlike aandete daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estea F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Sal beslis weer kom. Dit was ons eerste keer by Garden Corner en dit was 'n wonderlike ervaring; van die vriendelike gesig wat ons help inboek het tot die heerlike lugversorging en lekker bed in die kamer. Die aandete was uit die boeke en ons sal beslis Garden Corner ons gereelde oorslaapplek maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal beslis weer besoek. Baie netjies en skoon. Heerlike etes beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen J
1 nag
5.0
Jan 2026

Lovely, clean and quiet. Lovely, clean and quiet. Recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus B
1 nag
4.4
Jan 2026

Good value for money accommodation. For the price, the room was spacious, clean and well equipped. I took the opportunity to have breakfast; I am not a very fussy eater, but the breakfast, namely the fried eggs, were really not good. Instead of soft eggs as ordered, I got something similar to stretched plastic. Not a bad place to stay, but the kitchen could do better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun Y
1 nag
4.2
Jan 2026

A comfortable and presentable stay; however, don't expect any extras. It doesn't have all the extra bits; however, it's clean, presentable and serves its purpose as an overnight stop. I would have liked a little microwave. I couldn't warm any food. The small fridge and kettle were fine. WiFi was very weak and I kept losing it. No nice extras like milk, rusks or decent TV channels, etc. However, it's not expensive and it's very presentable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Gerieflike oornag bestemming. Netjies, skoon beddegoed en badkamers, lugversorging in die eenheid was perfek, goeie opsie vir oornag na 'n lang reis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 394

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Brummer Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74b40d2b6bf03d997133a091f0c9a173aa5a23a9be388bd8232c2d5839cfb9ebbc162b89c1e0fbec0e24950268d2174ce691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R828 per nag, vir 2 mense 370 5 1 5 2 Brummer Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35131616076 22.594928741455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang