+227
Gastehuis in Beaufort-Wes

Garden Corner Guesthouse

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jan 2026 tot 1 Apr 2026.
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Brummer Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis geleë in die stil area van Beaufort-Wes, waar besoekers geïnspireer sal word deur die magie van die sonsopkoms en sonsondergang oor hierdie pragtige, rou Kaapse Karooland.

Alle en suite-kamers het lugversorging, 'n TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige eenhede het kombuisies wat toegerus is met mikrogolwe en braaigeriewe.

Ons bied ook 'n swembad, sitkamer en restaurant en koffiewinkelarea waar ons gaste in ons rustige tuin met groot ou bome kan ontspan en ligte etes, drankies en tuisgemaakte pizzas kan geniet.

Ontbyt word daagliks vanaf 08:00 bedien in ons sitkamer, koffiewinkel area onder groot ou bome.

Die gastehuis is in 'n veilige area van die dorp met baie voëllewe en groot ou bome en veilige parkeerplek. Daar is ook rugsteunkrag en die restaurant is oop tydens beurtkrag.

Garden Corner Gastehuis is net 2 minute weg van die Chris Barnard Museum en die Karoo Nasionale Park met baie om te sien. Dit is 20 minute se ry vanaf Vetkuil Hunting.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 363 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Estea F
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer kom. Dit was ons eerste keer by Garden Corner en dit was 'n wonderlike ervaring; van die vriendelike gesig wat ons help inboek het tot...
Sien meer
Jan 2026
Monique J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer besoek. Baie netjies en skoon. Heerlike etes beskikbaar.
Jan 2026
Carmen J
5.0
Lovely, clean and quiet. Lovely, clean and quiet. Recommend!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Lounel J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike diens gekry! Perfekte oornag plek vir die lang pad.
Des 2025
Nazlynne G
Saam met lewensmaat
5.0
The room was cute and clean. It was perfect, in a safe environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 387

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Brummer Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Corner Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Brummer Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74b40d2b6bf03d997133a091f0c9a173aa5a23a9be388bd8232c2d5839cfb9ebbc162b89c1e0fbec0e24950268d2174ce691?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R828 per nag, vir 2 mense 363 5 1 5 2 Brummer Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.35131616076 22.594928741455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang