Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Saffraan Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R740 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Garden Cottage is in die rustige woonbuurt Loevenstein, en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Gaste deel die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, stoof, breekware en ketel toegerus. 'n Etenstafel met 2 stoele is beskikbaar. Daar is ook 'n TV teen die muur en gratis WiFi.
Gaste kan maaltye in die tuin geniet, en hulle het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek. Vir gaste wat die area wil verken, is Tygerberg Natuurreservaat 2,4 km ver, terwyl die Gholfklub 2,2 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Saffraan Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Saffraan Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang