+7
Selfsorg in Heroldsbaai

Garden of Eeden

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wendy T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

A delightful accommodation that you can return to and feel at home. Very comfortable and clean, with everything you could need. Donet went out of her way to make us feel welcome. A cosy and spacious place to relax and unwind after work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker en rustig gebly. Baie lekker gebly. Omgewing is baie mooi en rustig. Uitleg van die woonstel is baie goed. Gasvrou het baie moeite gedoen. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Baie dankie Andre vir die mooi boodskap! Dit was baie lekker om julle hier te hê en hoop julle kom gou weer!

Armand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Vakansie saak met lewensmaat. Baie lekker gebly, baie veilig en baie rustig, sal vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

‘n Waarlik wonderlike verblyf. ‘n Waarlik wonderlike verblyf - hartlike gasvryheid, ‘n pragtige en gemaklike ruimte in ‘n pragtige omgewing. Bedagsame eienaars wat my dadelik tuis laat voel het. Ek kon nie vir ‘n beter ervaring gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Wowow, baie dankie, kom asb gou weer, jy was 'n wonderlike gas om te hê!

Hennie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Tien uit tien kuier en verblyf. Uiters gawe en behulpsame gasvrou! Baie stil en uiters veilige ligging. Mooiste views en lieflike gholfbaan. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Baie baie dankie, ons sien julle graag weer!

Wendy T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Peaceful surroundings in luxurious comfort with thoughtful refreshments. Comfort at its best with all the little unexpected extras. Thoughtful and kind hosts that went out of their way to make sure you enjoy your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Thank you so much, Wendy. I appreciate your kind words. It was lovely to have you! Great guests!

Martin L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

All expectations were surpassed. Excellent service and exceptionally well-equipped accommodation in a fantastic, scenic and secure location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Thanks for this Martin, you were an excellent guest and welcome to visit any time again soon!

Elisabeth G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We will definitely come again! Very well equipped apartment with bed- and living room, recently renovated, tastefully decorated, very clean, large bed with beautiful clean sheets, and very nice hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Thank you so much for the kind words. You are so welcome to come back again. You were the perfect guests that anyone could ask for!

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlike mense, wonderlike plek en 'n wonderlike tyd. Donet en Delius het ons baie tuis laat voel van die begin af. Als werk en die paar dae vakansie was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Wonderlike gaste en wonderlik om julle hier te hê. Kom gou weer!

Nadine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderful. We had a pleasant stay. Special thank you to Donet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donet
Garden of Eeden
Thanks Nadine, it was a pleasure to have you here, come soon again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Donet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Lot 952 Mountainview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7df243408e037c27e7b128571b6df05e7107a07b04c62cc893679dfb39e1c0b40c384d465ead65e1dc698a3e4e0f07088ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Lot 952 Mountainview Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043434265923 22.41442412138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang