2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lot 952 Mountainview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Garden of Eeden is 'n lieflike woonstel in Oubaai Gholflandgoed in George, wat gaste gemaklike akkommodasie met verhit-en-eet-geriewe bied. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in enkelbeddens omskep kan word en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Die kombuisie is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en Prime in, sowel as gemaklike rusbanke.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, wat staproetes, 'n spa, 'n hotel, restaurante en gholf insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Donet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lot 952 Mountainview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden of Eeden het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lot 952 Mountainview, Oubaai Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang