+47
Selfsorg in Sedgefield

Garden Route Trail House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Michael K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful remote paradise. Thanks so much for a wonderful 4 days. The location is fantastic and everything one would require is available. The host was most helpful with any queries and our dogs loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Really great place to break away. Excellent, the place was everything that it was advertised to be and the host was most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zani
Garden Route Trail House
Thank you, Damian. Much appreciated.

Lucille M
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Die beste vakansie plek ooit! Uitstekende diens. Baie veilig. Ons het in luuksheid geleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zani
Garden Route Trail House
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat julle jul vakansie by ons as die “beste vakansie plek ooit” ervaar het. Dit beteken vir ons ongelooflik baie. Ons span werk hard om elke besoek spesiaal te maak. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom vir nog ’n onvergeetlike wegbreek! Vriendelike groete,

Carl Dane L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

The kitchen set up was awesome, but a working oven would top the experience off. It was a great stay, very remote. I enjoyed the location, and I really loved that there were hiking and swimming holes for the kids (they were made to work for the swim). Mind the baboons at night, so lock the doors before bed. Bring enough food for your stay as driving the road to the accommodation can be tough. That being said, take care when driving to the house (4x2 can make it). Note to owners: if possible, can you install a full washing line.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sunette F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Hemel op aarde. Hoe beskryf mens hemel op aarde? Van die kommunikasie voor ons aankoms tot en met ons vertrek was elke oomblik ‘n amazing ervaring. Mens word verwelkom met ‘n huis wat so lekker ruik dat jy hoop dit gaan nie weg nie. Die huis is skoon, versorg en aandag is aan elke detail gegee. Kamers het elkeen sy eie uitgang met die mooiste sonsopkoms en sonsondergange. Badkamers is goed ingerig. Dis ‘n wonderlike plek vir rus, vrede, kuier, baie lag en gesels. Ons kon heerlike kos maak op die vuur en het dit terdeë geniet. Omgewing is onbeskryflik en ons was bederf met bobbejaantrop van 12 en paar kleintjies wat vreedsaam gewei het in die veld. Dankie aan elkeen wat ons ervaring onvergeetlik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zani
Garden Route Trail House
Baie dankie vir julle ongelooflike terugvoer! Ons span gee baie aandag aan detail, en dit is wonderlik om te weet dat dit opgemerk en waardeer is. Dit klink of julle heerlik gekuier, gelag en gerus het — presies waarvoor die plek bedoel is. Dankie dat julle ons gekies het vir julle wegbreek. Ons hoop om julle weer te verwelkom vir nog ’n stukkie hemel op aarde.

Hettie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

"Quiet the mind and the soul will speak" - 'n spreuk teen hulle muur. Pragtige uitsig. Baie goed toegeruste huis met alles wat jy nodig het. Vars melk, eiers, beskuit en hout met aanstekers was 'n lekker verrassing. Ons sal moet teruggaan om die oulike Pizza Braai oven te gaan uittoets!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Hemels. Wat 'n ongelooflike mooi area. Die huis het alles en nog meer gehad. Zani was 'n uitmuntende gasvrou. Alles is goed deurgegee. Die stilte is kos vir die siel. Ons sal definitief terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning cottage, exceeded our expectations. Fantastic and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Awesomeness. Seker die beste toegeruste huis waarin ons al naweek gehou het. Alles puik uiteengesit. Awesome gasvryheid. Eienaars altyd beskikbaar. Ek sal weer en weer soontoe gaan. Ons nuwe huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zani
Garden Route Trail House
Baie dankie vir u resensie. Ons sien uit om u weer te verwelkom.

Patti C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

The accommodation during our stay cannot be flawed. Thank you for the amazing weekend. The entrance to our weekend home away from home left us in awe. We did not need anything. Thank you for your contribution, enabling us an amazing stay. We appreciate you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ac7d7c7903710f6a5aa9e4ea4bd3e4373f6e6fe6488621df316bd4d73eca4b88af36580c5253ffc002f329be540d83836a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 Dormehl Farms Barrington 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.898916884371 22.854137420654
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang