+47
Selfsorg in Sedgefield

Garden Route Trail House

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Garden Route Trail House is 'n rustige wegbreekplek vir natuurliefhebbers, geleë aan die voet van die Outeniqua-berge in Karatara, slegs 24 km vanaf Sedgefield. Hier kan jy die stad ontsnap en die rustigheid, vars lug en pragtige uitsigte geniet. Word wakker met voëlgesang, stap deur die veld en ervaar die natuur in sy suiwerste vorm.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die oorblywende twee slaapkamers elk twee enkelbeddens het. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak, wat dit ideaal maak vir gesinne of groepe wat saam reis.

Die kombuis is volledig toegerus met gastoestelle en alles wat nodig is om gesinsmaaltye voor te berei. 'n Eerlikheidskroeg met versnaperinge en drankies is beskikbaar en word by uitcheck vereffen. Gaste kan hul eie maaltye voorberei en tyd saam geniet in 'n warm, huislike atmosfeer.

Die sitkamer is knus en gemaklik, met 'n TV, gratis WiFi en toegang tot Netflix en Disney+. Op kouer aande kan gaste die kaggel aansteek en die warmte geniet terwyl hulle saam ontspan. Buite is daar 'n oordekte braai-area en 'n dek waar jy kan ontspan met 'n glas wyn en die sonsondergang oor die plaas bewonder - 'n perfekte omgewing om blywende herinneringe te skep.

Die eiendom is volledig omhein, wat 'n veilige speelarea vir kinders en troeteldiere bied, sodat jou viervoetige metgeselle in die avontuur kan deel. Aktiwiteite in die omgewing sluit in staproetes, bergfietsry, die bekende Wild Oats Market op Saterdae, en die pragtige strande van Sedgefield vir 'n dag van son en see.

Garden Route Trail House is ideaal vir gesinne, vriende of paartjies wat die stad wil ontsnap en die natuur in sy suiwerste vorm wil ervaar. Kom geniet die vrede, vars lug en unieke eko-leefstyl van hierdie pragtige toevlugsoord - waar rus, avontuur en onvergeetlike herinneringe wag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michael K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful remote paradise. Thanks so much for a wonderful 4 days. The location is fantastic and everything one would require is availabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Damian P
Gesin met klein kinders
5.0
Really great place to break away. Excellent, the place was everything that it was advertised to be and the host was most helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Lucille M
5.0
Die beste vakansie plek ooit! Uitstekende diens. Baie veilig. Ons het in luuksheid geleef.
Jul 2025
Sunette F
Saam met vriende
5.0
Hemel op aarde. Hoe beskryf mens hemel op aarde? Van die kommunikasie voor ons aankoms tot en met ons vertrek was elke oomblik ‘n amazing ervaring. Me...
Sien meer
Mei 2025
Hettie V
Saam met vriende
5.0
"Quiet the mind and the soul will speak" - 'n spreuk teen hulle muur. Pragtige uitsig. Baie goed toegeruste huis met alles wat jy nodig het. Vars melk...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink Garden Route Trail House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Toeganklike toilethandvatsel
Badkamer-gryprelings
Inrolstort
Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Dormehl Farms, Barrington, Karatara, 6572, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ac7d7c7903710f6a5aa9e4ea4bd3e4373f6e6fe6488621df316bd4d73eca4b88af36580c5253ffc002f329be540d83836a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 12 5 1 5 Dormehl Farms Barrington 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.898916884371 22.854137420654
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang