+122

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 870 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was beslis baie lekker. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is uiters netjies en goed ingerig. Sal beslis aanbeveel vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Gerieflik. Baie gerieflike verblyf. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie netjies en skoon. Baie dankie, die kamer was baie gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ec C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A view to remember. Pragtige uitsig. Rustig, veilig en alles wat ons nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie aangenaam. Ons het ons verblyf terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. The view is amazing. I had a wonderful stay. Very clean and neat. Perfect place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend! Baie dankie. Ja, baie lekker gebly, als wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Die uitsig is die beste! Goed ingerig. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Onvergeetlike ondervinding. Op pad terug vanaf die Kaap na Gauteng. Ons was in die privaat suite vir een nag. Eenheid was reusagtig en pragtig. Uitsig onvergeetlik. Bed was 'n droom. Badkamer was luuks en baie groot. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie mooi. Veilige plek naby aan restaurant met baie mooi uitsig oor die dam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 870

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R885
10 % AF
R 885 R 797
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R885
10 % AF
R 885 R 797
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R885
10 % AF
R 885 R 797
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R885 nouVanaf R797 per nag (plek vir 2) 870 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang