Pick your preferred language

English

Afrikaans

+122
10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gariepview bied oornagverblyf en is op die gasheer se perseel teen die bergkant geleë, naby die Gariepdam. Hierdie afgeleë gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal vir oornagverblyf, of as 'n basis om die area se besienswaardighede en buitelugaktiwiteite te besoek.

Verblyf by Gariepview bestaan uit 5 suites wat tussen 2 en 4 volwassenes kan akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met óf 'n bad, stort, óf 'n kombinasie van albei, afhangende van die eenheid.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daarbenewens het al die suites lugversorging en 'n TV met DSTV vir vermaak. Die gastehuis het 24-uur-kamera-toesig en bied veilige parkeerplek agter elektroniese hekke op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 809 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Jettie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en netjies met baie goeie diens. Baie lekker, sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.
Des 2025
Liz H
Gesin met tieners
5.0
Clean, easy and relaxing. Beautiful view. We really enjoyed our stay at Gariepview. It was perfect for our overnight stay on our way to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Annelize B
5.0
Gemaklik, gerieflik met 'n mooi uitsig. Baie lekker en gerieflike verblyf met die nodige vir die nag. Oulike plekkie met baie mooi uitsigte oor die Ga...
Sien meer
Des 2025
Ebert R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, scenic. Ons het lekker geslaap.
Des 2025
Frans V
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste uitsig oor Gariepdam kry mens nie sommer nie. Sal weer daar oorbly met my volgende reis. Die plek is skoon, baie gerieflik en waarde vir gel...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 809

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariepview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R920
10 % AF
R 920 R 828
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R828 per nag (plek vir 2) 809 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang