- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Soos Gesien op Facebook
- Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Gariepview bied oornagverblyf en is op die gasheer se perseel teen die bergkant geleë, naby die Gariepdam. Hierdie afgeleë gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal vir oornagverblyf, of as 'n basis om die area se besienswaardighede en buitelugaktiwiteite te besoek.
Verblyf by Gariepview bestaan uit 5 suites wat tussen 2 en 4 volwassenes kan akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met óf 'n bad, stort, óf 'n kombinasie van albei, afhangende van die eenheid.
Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Daarbenewens het al die suites lugversorging en 'n TV met DSTV vir vermaak. Die gastehuis het 24-uur-kamera-toesig en bied veilige parkeerplek agter elektroniese hekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Heincke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 794
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Gariepview het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang