4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 George Road, Gouriqua, Die Bakke, 6511, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gelukkig by Gouriqua bied selfsorgverblyf vir vier gaste by Santos-strand, Mosselbaai.
Die woonstel het twee slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien. Maaltye kan by die toonbank of eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het lugversorging, 'n TV met volledige DStv-kanale en WiFi. Die balkon het 'n braai en gedeeltelike see-uitsigte.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, veilige onderdakparkering vir een voertuig en 'n hysbak vanaf die parkeerarea na die woonstel. Die woonstel is rolstoeltoeganklik vanaf straatvlak.
Die eiendom is binne 20 kilometer van besienswaardighede soos die Bartolomeu Dias Museum, Kaap St Blaize-vuurtoring, Garden Route Casino, strande, gholfbane, staproetes, en winkels en restaurante in Mosselbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 3 George Road, Gouriqua, Die Bakke, 6511, Wes-Kaap
- Gaste dink Gelukkig by Gouriqua het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 George Road, Gouriqua, Die Bakke, 6511, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang