Pick your preferred language

English

Afrikaans

+35
B&B in Bodorp

George Executive Suites

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Symmonds Lane, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 4 en suite-kamers gebied. Die suites het dubbel- of enkelbeddens. Die badkamers het storte. Elke kamer het 'n werkstasie met 'n laaier, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eerlikheidskroeg. Die kamers lei na privaat patios met 'n tafel en 2 stoele.

Ander geriewe sluit 'n WiFi-koppelpunt, veilige parkeerplek en maaltye op versoek in. Daar is ook konferensiegeriewe beskikbaar.

Die perseel is binne 'n radius van 1 km vanaf George se sakekern, Mediclinic, Outeniqua Vervoermuseum en Laerskool Outeniqua.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 27 Symmonds Lane, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink George Executive Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Symmonds Lane, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAle6izHObSK2TpqGj97gItPXXZjOiNUc86MOw6KNcR3mHloPcsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 27 Symmonds Lane Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952744458259 22.462458478341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang