+33

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hentius N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustig, veilige omgewing en gerieflike akkommodasie. Kan aanbeveel. Aangename mense om by te bly. Vriendelik - regte boeremense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Excellent hosts. We enjoyed our stay. Friendly, helpful hosts. Well thought-out amenities with everything you need. Clean and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Thanks for the positive feedback, trust we will see you again.

Amanda S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf met alles wat mens nodig het om vir 'n paar dae te ontspan. Dit was 'n heerlike verblyf. Gashere staan altyd reg om te help alhoewel daar regtig niks was waarmee gehelp moes word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renthia D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Perfek! Was wonderlik! Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Dankie vir die terugvoer, julle is 'n wonderlike gesin en sal altyd welkom wees.

Doné T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netjies skoon en privaat. Ons was hartlik ontvang deur Elsabe en Kenneth en al hul diere. Blyplek pragtig, privaat en alles wat ons kon nodig kry. Ons het lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Dankie vir die positiewe terugvoer. Wat veiligheid aanbetref, is Gouritsmond baie veilig. Die enigste misdaad hier is wat "petty crime" genoem word. Die straatparkering is reg voor perseel met straatligte en 'n veiligheidskamera. 'n Sekuriteitsfirma asook plaaslike buurtwag patroleer voortdurend die strate.

Alex B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect. Excellent! We had an absolutely wonderful stay. From the moment we arrived, the hospitality was exceptional — warm, attentive, and truly welcoming. The accommodation was perfect in every way: clean, comfortable, beautifully maintained, and equipped with everything we needed for a relaxing break. We genuinely enjoyed every moment and felt right at home. Thank you for providing such an outstanding experience. We will definitely be returning and highly recommend it to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Thank you so much for the positive feedback, we enjoyed having you as our guest. Looking forward to seeing you again and best of luck with the wedding plans!

Bernard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Skoon, gerieflik, veilig. Hartlike ontvangs van gasheer en gasvrou. Sonder enige twyfel die beste selfsorg wat ons nog besoek het. Hierdie is nou werklik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dis vir ons belangrik dat ons gaste altyd 'n veilige en aangename verblyf geniet.

Steven R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

We had a wonderful stay and look forward to staying there again. The accommodation was very pleasant, comfortable and clean. It is situated in a lovely, safe, quiet and convenient location. The hosts were very friendly and helpful and went out of their way to accommodate our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Thank you for the positive feedback. You were great guests, and you are welcome!

Shanice T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig, kalm en waardevol. Dit was baie lekker en rustig. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskikking. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ons het ook baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Dankie vir julle positiewe terugvoer, hopelik is die weer volgende keer beter.

Henk M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend, vrede, rustig. Ons het heerlik gebly, gasvryheid 10 uit 10, ligging perfek, naby die strand maar ook 'n stil gedeelte van die dorp. Perfek om jou batterye te gaan laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
Ghanneghoet
Julle was so gemaklik en ontspanne, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hê. Dis altyd lekker om te sien as ons gaste 'n lekker tyd het. Sien julle weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
10 % AF
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Bespreek

34 Retief Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd59ccb64cd0f4f5d3ed532d00298bd680252d647f6a7bcdd54c137377618bb2014ef340e7b75b71a81f4f683c63f7f667b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 34 Retief Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.353879889412 21.87715960454

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang