Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
Gouritsmond (11)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (26)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Gouritz

4.5 / 5  
volgens 43 resensies
Lees regte resensies van Gouritz van 43 geverifieerde gaste.
Indien jy Gouritz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gouritz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gouritz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gouritz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gouritz Akkommodasie

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Gouritsmond Holiday Flats is 'n kompleks met 4 woonstelle wat elkeen 'n privaat ingang het. Elke woonstel is baie netjies en ruim, en volledig toegerus met kombuistoebehore en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie ba...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Little Peace of Sea Heaven is 'n selfsorg-duplekseenheid in die klein kusdorpie Gouritsmond. Die kompleks is veilig en ongeveer 500 m vanaf die see. Die eenheid bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Oppi C is ’n ruim selfsorghouthuis in Gouritzmond wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die huis is omring deur fynbos en het 3 slaapkamers en 2 vol badkamers. Twee van die kamers het elk ’n dubbelbed en die derde k...

Vanaf
R1 230
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Op die See is 'n seefront-vakansiehuis vir 6 mense in Gouritz. Dié huis het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die een badkamer het 'n stort en die ander een het 'n bad. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed e...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gouritz

Laventelbos bied verblyf op 'n plasie langs die see, 5 km van Gouritsmond af. Dié rustige dorpie op die Tuinroete het 'n pragtige ou huis wat uit die 1920's dateer en bied puik visvanggeleenthede, 'n lekker strand ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gouritz

Vleesbaai - Mullerlaan 33 is teen die strand in Vleesbaai geleë en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis bied privaatheid en het direkte toegang tot die strand. Daar is 4 slaapkamers en 3 badkamers met storte. Die h...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Marie's Flat is aan die agterkant van die eienaars se huis geheg. Dié woonstel is in Gourits geleë, sowat 40 km vanaf Mosselbaai. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir diegene op soek na verblyf weg vanaf die...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Gourits Villa 12 is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 5 in Gouritsmond, net 350 m van die strand en getypoel af. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan...

Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gouritz

Wheatland's Farm House and Chalets bied selfsorgverblyf op 'n skaapplaas net 40 km van Mosselbaai af. Verblyf word in 'n plaashuis met slaapplek vir 8 gaste gebied, of in 4 kothuise wat elkeen slaapplek vir 2 volwas...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Vleesbaai, Gouritz

Son en See is 'n ruim, netjiese en volledig ingerigte woonstel wat in Vleesbaai, omtrent 250 m vanaf die strand, geleë is. Daar is volle see-uitsigte vanaf die patio, leefarea, slaapkamers en kombuis. Dié woonstel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za