Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+83

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Colette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Baie tevrede! Blyplek ideaal as jy reis met tieners. Veilig, netjies, lekker spasie en ligging is puik. Julle sal die Noordkapers vir seker weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamryn T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Cozy & friendly. Cozy enough for the family. Friendly & accommodating host. Perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Alcade Garden
Thank you for your lovely feedback! We hope to see you again!

Carin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Veilige, netjiese, mooi plek en ten volle aanbeveel! Ons het baie lekker gebly. Dis 'n gerieflike kamer met baie spasie en al die noodsaaklikhede. Ons sal beslis weer daar bly. Ek het net rooibostee gemis en die koppies is nogal klein, maar baie mooi en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leentjie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gemaklike en skoon verblyf. Baie lekker verblyf. Vriendelike ontvangs, modern ingerigte kamers. Alles was baie skoon en netjies. 'n Stil en veilige woongebied. Sal beslis weer daar bespreek as ek in Pretoria moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Alcade Garden
Baie dankie vir jou goeie terugvoer! Dit was 'n plesier om julle te huisves en hoop ons sien julle gou weer!

Kyle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Excellent. Was very clean and the staff were very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Alcade Garden
Baie dankie vir jou resensie! Dit was 'n plesier om julle te hê, hoop ons sien julle gou weer!

Jakolien V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig en lekker. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elani J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Vriendelik en gerieflik. Baie gasvrye en vriendelike diens. Uitstekende geriewe. Ons sal definitief weer kom kuier as ons in Pretoria kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Value for money - without hesitation. What a lovely stay we had at Alcade Garden! 100% value for money. We had an amazing stay with our 1-year-old and our 4-year-old. Thank you, Nicky and team!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly en sal vir seker weer van hulle gebruikmaak. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gaan vir seker weer bespreek. Beide Ntombi & Nicky het ons baie tuis laat voel. Baie netjies & skoon. Ligging baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Alcade Garden
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 171

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 300
10 % AF
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
10 % AF
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
10 % AF
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Alcade Street, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662e7ef56a041cba804b7f9e26a1e7be2ea5462490ce3796b520619b6d30af64506002bf605109ae0f1d0b4f0c174b42d400?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 23 Alcade Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7734703 28.2743367

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang