8 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - 36 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gleniqua Vakansiehuis bied gemaklike selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n vakansiehuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Die huis is slegs 100 meter van die see af geleë en is binne loopafstand van die hoofswemstrand.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer is toegerus met 'n plafonwaaier om gemak gedurende die warm somermaande te verseker. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is goed toegerus vir 'n selfsorgverblyf en beskik oor 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier en skottelgoedwasser. Dit sluit 'n ontbyttoonbank met 3 stoele sowel as 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 in. Die sitkamer het 'n TV vir vermaak en lei na 'n balkon met pragtige see-uitsigte.
'n Hoogtepunt van die eiendom is die binnenshuise braai-area, wat 'n groot eetkamertafel met 10 sitplekke insluit, perfek vir gesinsbyeenkomste. Veilige parkering word voorsien in 'n enkele motorafdak, met bykomende parkering van die straat af beskikbaar vir ekstra voertuie.
Die eiendom is ideaal geleë tussen Mosselbaai en George en is naby George-lughawe. Let asseblief daarop dat daar 'n permanente inwoner op die grondvloer van die eiendom woon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Talana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 36 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Gleniqua Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang