+38
Selfsorg in Pearly Beach

Glipsie By Die See

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gekuier. Baie rustig en oulike plekkie, bied alles wat nodig was, sal beslis weer daar 'n wegbreek van die huis geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Fantasties. Ons as gesin het vreeslik lekker gekuier by Glipsie en sal dit 100% aanbeveel. Die huisie is baie netjies met alles wat jy benodig en nog veel meer. Ons sal definitief weer by Glipsie gaan inboek. Baie dankie, dit was 'n heerlike Paasnaweek verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Awesome beach getaway. We had an incredible time here. The community is very friendly and we enjoyed the resort's easy private beach access. The resort is also very safe. The house is sheltered from any wind and very well equipped with everything we needed. Between the great fishing, beach days and braais, everyone had a relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Was stunning, location is great for the fishing I did. Place has everything you need. Great location, well organised, host on the ball with all the arrangements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Many thanks, Wessel, for your very positive review - it is much appreciated. We strive to try and do our best for everybody. We look forward to welcoming you back at Glipsie by die See. Kind regards, Pieter & Miems du Toit (Owners)

Susan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2026

Lekker stil en rustig. Baie goed toegerus, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand Francois N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal beslis weer by Glipsie bespreek en beveel aan vir almal. Baie netjies, alles wat jy sal benodig vir gewone huishouding. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Glipsie By Die See
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer by Glipsie te verwelkom. Pieter & Miems du Toit

Cherise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtig en rustig. Pragtige huisie. Ten volle toegerus. Baie veilig en rustig. Maklike in- en uitklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochzane A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

It was fantastic thanks again. Al wat ek kan se ons het dit baie geniet. Rustig, en vriendelike mense. Pieter, die eienaar, dankie dat jy ons so mooi bedank het. Ek waardeer dit baie; en die webtuiste: julle diens is 200%. Ek sal weer na Glipsie By Die See toe kom in die toekoms. Groete Roczhane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Huis van die huis af. Baie lekker, het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Foldo Blinds Pty Ltd E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

It was a pleasant stay and would recommend Glipsie by die See anytime. It was a pleasant stay and would recommend Glipsie by die See anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 670
per nag (plek vir 4)
Bespreek

57 Melkhout Avenue, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38dd4181c95683e1b5252299572991aa16d72ed1da1a12b967e12d45ae1cbfd0e46ad50359ee778f56622cf22172e578bf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R670 per nag (plek vir 4) 109 5 1 5 57 Melkhout Avenue Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.669008361049 19.519205147005
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang