Pearly Beach Akkommodasie by Glipsie By Die See | LekkeSlaap
+32

Glipsie By Die See

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Melkhoutlaan 57, Pearly Beach , Pearly Beach , 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Glipsie By Die See is in Pearly Beach Vakansieoord net 200 m van die strand af. Daar is baie geriewe om jonk en oud te vermaak.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasgoedgeriewe en 'n skottelgoedwasser in.

Let asseblief dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie. Rook is verbode in die huis, maar gaste is welkom om buite onder die stoep en by die braai-area te rook.

Slaapplek

’n Bespreking by Glipsie By Die See sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Glipsie By Die See
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Melkhoutlaan 57, Pearly Beach , Pearly Beach , 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glipsie By Die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Melkhoutlaan 57, Pearly Beach , Pearly Beach , 7221, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjMTNmM2YwLTgyZGQtNDQxZi04ZTNmLWE5ODJiOTcwYjJjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 4) 48 5 1 5 57 Melkhout Avenue Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.669008361049 19.519205147005
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za