4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 57 Melkhout Avenue, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glipsie By Die See is in die gesogde Pearly Beach Vakansieoord ongeveer 200 m van die strand af. Daar is baie geriewe om jonk en oud te vermaak.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, ontbythoekie en 'n sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 57 Melkhout Avenue, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Glipsie By Die See het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Melkhout Avenue, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang