Goedehoop Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Abraham G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

It was revitalising. The accommodation at Goodehoop was minimalistic and provided us with everything that we needed. Since my spouse and I have very active and busy lifestyles where we have to juggle work and raising children, we hardly find time to get our feet up. Our favourite highlight was the peace, quiet and tranquility. It was exactly what we needed. I will definitely come again, maybe in wintertime, and highly recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
It was lovely hosting you. So glad you could relax and enjoy the peace and quiet of a well-deserved weekend! You are most welcome to visit again

Karina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik, netjies en skoon. Baie netjiese en skoon verblyf in 'n veilige en stil woonbuurt. Die gasvrou is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Baie dankie Karina! Julle is altyd welkom om weer te kom oorbly.

Antionett H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was absoluut lekker om na 'n dag se verkenning hier te kan kom ontspan. Ons het heerlik gebly. Annette is 'n wonderlike, vriendelike gasvrou wat uit haar pad gaan om seker te maak haar gaste voel tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Ek is baie bly julle het dit geniet by Goedehoop Akkommodasie! Julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Baie dankie vir jul terugvoer en bespreking. Ek is jammer dat die exterior en parkering nie aan jul netheid verwagtinge voldoen het nie.

Vicki G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will be back! Hospitality is amazing. The host is super friendly, eager to help, and the place is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Thank you very much, Vicki! You are welcome to come again to visit our lovely antique shops in the Helderberg.

Diana D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Peaceful and very cosy. Absolute gem of a place. Very lovely place. Enjoyed our stay and the hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Dear Diana It was lovely meeting you and your sister. Please come again and relax for longer

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

B&B very cosy, everything we needed, beautiful bathroom and kitchen. Very friendly owner, stay was perfect, bed was a bit hard, previous complaint about the bed being too soft, so maybe a medium mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Hi Richard, Thank you for the feedback. I am glad you enjoyed your stay.

Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

"Home away from home". Ja, ons het baie lekker oornag, die mooiste en skoonste gastehuis met die vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Liewe Sakkie, Ek is bly julle het so tuis gevoel. Julle Karoo-vriendelikheid was 'n lafenis.

Rochelle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Just amazing. Needed the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Hi Rochelle, It was a pleasure to host you. Hope to see you again. Kind regards, Annette

Solomie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gemaklik en veilig. Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie waar mens lekker kan rus en ontspan met die wonderlikste gasvryheid. Hou so aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Goedehoop Accommodation
Liewe Solomie, Baie dankie vir jou resensie. Jy en Francois is enige tyd welkom wanneer julle 'n ruskansie nodig het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Goedehoop Road, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c4dc7758dc4b4ba98f7727c226d68146b9b16f6b246dd71df59d8ef3b8fdd44c7ffaccf08d4c77d5f8d68dc87bcd76348d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 7 Goedehoop Road Goedehoop 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.069025808787 18.84310550693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang