+12
Selfsorg in Gariepdam

Gompou Straat 7

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Gompou Straat 7 is in Gariepdam en bied gerieflike verblyf vir 'n groep of gesin.

Verblyf is beskikbaar in die Gompou Huis met slaapplek vir 7 en die Gompou Woonstel met slaapplek vir 3. Die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 'n groep of familie van 10 gaste.

Die ruim Gompou Huis het 3 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en gaste kan in die sitarea wat 'n TV het ontspan. Die huis het 'n buitebraai-area en daar is parkeerplek agter 'n spitspaalheining.

Die oopplan-Gompou Woonstel het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die sitarea het 'n TV.

Gariepdam bied heelwat doendinge, soos bootvaarte, bergfietsroetes, perdry, kanoovaarte, voetslaan, voëlkyk en watersport.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Trudie B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik. Geen klagtes. Beddens baie gemaklik en lekker groot yskas.
Jan 2025
Ferdie V
Saam met lewensmaat
4.8
Beskostigbare veilige oornag. Baie lekker gebly en geslaap.
Mrt 2025
Christo V
Saam met lewensmaat
4.0
Fotos is baie misleidend. Stortgedeelte was uiters vuil en kort dringend aandag. Huis is goed geleë. Maar kort baie aandag in die badkamers.
Feb 2026
Laetitia F
Gesin met tieners
4.0
Rustige omgewing en baie lekker geslaap. Alles skoon en netjies. Baie lekker gebly. Netjiese huis, stil omgewing.
Jan 2026
Candice C
Gesin met klein kinders
3.6
Voldoende vir die prys. Nie sleg vir die prys nie, maar dit was nie heeltemal skoon nie en bietjie slordig. Daar was nog koekiekrummels op 'n tafeltji...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 187

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gompou Straat 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Gompou Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2IwYWI0LTQ1OWItNGZkZC04MDdlLTBjNzgxNjQ5MjQxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 7 Gompou Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595186180861 25.493446687697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang