LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gompou Straat 7 | LekkeSlaap
+12

Gompou Straat 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 43 resensies vir Gompou Straat 7
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elmari B - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari B
Enkelreisiger

Rustige oorslaapplek.

Heerlik om net rustig te wees en 'n lang rit te onderbreek, met 'n lekker dux nag. Hanetreetjie van winkel, restaurant en vulstasie af.

Hester W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hester W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ongerieflik.

Sal net nooit weer daar wil bly nie.

Maria V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was peaceful.

The place was clean, welcoming, comfortable and had all of the basic necessities. Very good value for money.

Audrey H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey H
Saam met vriende

Lieflike ruim sitarea, kombuis en omheinde tuin.

Die omheinde tuin is belangrik vir ons omdat ons met ons honde reis. Die groot sitarea was amazing en goed omdat ons ook die hondekratte kon opslaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely spacious lounge, kitchen and fenced-in garden.

The fenced-in garden is important to us as we travel with dogs. The large lounge area was amazing and great also as we could put up the dog crates.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Freddie L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blyplek.

Diens en ontvangs is van hoë kwaliteit. Ek is jammer ons kan nie langer gebruik maak van die baie gerieflike akkommodasie omdat ek ander verpligtinge het.

Rina E - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Net een probleem gehad. Hulle het vergeet om die geyser aan te sit. Die stort was effe koud.

Phillip D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Kan dit aanbeveel, baie netjies en rustig.

Steve V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het alles wat ons nodig gehad het!

Baie funksionele verblyf!

Colin H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H
Saam met vriende

Sien sterre.

Baie lekker en rustig. Ou tipe huis, maar baie netjies en skoon.

Leon D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en net lekker.

Fantasties, alles 4 ster.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Gompou Straat 7
Abrie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en mooi omgewing. Huis voldoen aan al die behoeftes om heerlik te ontspan.

Ligging is ideaal vir reisigers tussen Kaapstad en Gauteng.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle was tevrede.

Gompou Straat 7
Christine R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

The aircon was much appreciated.

Sanjo R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old fashioned but comfortable house.

We stayed one night to break up our travels. The house is large, old fashioned and comfortable. It had everything we needed, the only thing we missed was a coffee plunger / French press. There is secure off street parking. I would use this house again.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit.

Gompou Straat 7
Nicolette F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette F
Gesin met klein kinders

Lekker rustig, skoon en netjies en beveel beslis aan.

Baie netjies, baie goed toegerus, kinders het dit baie geniet, rustige omgewing.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie dankie ek waardeer julle kommentaar. Ek probeer my bes.

Gompou Straat 7
Marc P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marc P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was okay but improvements can be made to upgrade.

Very old fashioned, bedding, carpets and curtain needs to be upgraded and a different paint colour will make a huge difference.

Kotie K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie K
Gesin met tieners

Well organised and equipped.

Nice stay and everything you need in the house.

Andre D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie was swak, wasbakke en toilette oud en gevlek en elekriese verlengkoorde het die wêreld vol gelê.

Dit was uit die staanspoor verwarrend. Daar is geen bordjie wat trots aankondig dat jy nou by nr. 7 Gompou straat is nie. Ek moes die buurgastehuis bel wat Tannie Bets se nommer vir my kon gee. Die omskepte motorhuis het wel lugversorging gehad (dankie tog daarvoor) maar was nie baie netjies ingerig nie. Elektriese kabels het opgebondel gelê om krag aan TV's en ander toestelle te lewer. Die wasbakke en toilette is oud en gevlek en die voordeur se slot het beter dae geken en het nie baie stewig gelyk nie. Ek kan beslis nie die oornagakkommodasie aanbeveel nie.

Gideon D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Darem 'n rusplek na lang dag op die pad.

Plek nie duidelik gemerk nie, maar mens kan darem daar rus. Daar moet definitief aandag gegee word aan die stort.

Ansonet B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ansonet B

Rustig en netjies.

Ten spyte van 'n kragonderbreking, het tannie Bets moeite gedoen om batteryliggies asook 'n gasbottel te gee. Sou 'n klein kragopwekker aanbeveel vir sulke tye. Verder was die verblyf rustig en kon ons rus na 'n lang dag op die pad in 'n netjiese en skoon huis.

Elmarie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie ruim, skoon en gemaklike verblyf.

Ons het 'n woonstel verwag en is die hele huis gegee teen dieselfde tarief. Die meubels is pragtig en die hele plek is baie skoon en netjies. Daar was 'n bietjie verwarring met die aankoms, maar na 'n oproep is dit uitsorteer. Ek kan die huis beslis aanbeveel.

Johan F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en gerieflike halfweg-oornagverblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die akkommodasie was ruim en gerieflik en ons het 'n baie rustige nagrus geniet.

Wicus V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie lekker hier gebly. Netjies, halfway stop.

Andre C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C
Saam met vriende

Uitstekend.

Vriendelike mense en baie lekker oornag.

Andries E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagstop.

Sal weer van hul verblyf gebruik maak. Het ook reeds vriende daarheen verwys. Basiese kombuisgeriewe kan egter opgeknap word bv. goeie wynglase.

Fanie G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G
Enkelreisiger

Daai bed slaap so lekker.

Dis heel eenvoudig maar skoon, prakties en nogal 'n oudtydse bekoring.

Cathy B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Het een nag oorgeslaap.

Plek was netjies en skoon. Sal beslis weer gebruik maak van die fasiliteit.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit! Ons doen ons bes.

Gompou Straat 7
Piet P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Die woonstelletjie was baie netjies en skoon. Lekker om te bly maar die tuin buite en braai was nie skoon nie. Daar het bou rommel buite gelê.

Gompou Straat 7's terugvoer

Jammer vir die bourommel mar die munisipaliteit staak al vir 3 maande. Ons gemeenskap het nou self ingespring om die dorp skoon te maak en almal spook nounet om die sypaadjies skoon te kry en die parkies.

Gompou Straat 7
Elmien V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Lekker ruim huis vir families. Baie veilig.

Pieter G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Gompou Straat 7 is goeie waarde vir geld as 'n oorslaap om die pad na die Suide te breek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money.

Gompou Staat 7 is good value for money as a sleepover to break the trip down south.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Iren P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Iren P
Gesin met klein kinders

Nie wat jy verwag.

Het glo nie geweet dat die eenheid was bespreek. Nie verduidelik van handdoeke ens.

Amelia L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amelia L
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon en mense baie vriendelik en hulpvaardig.

Betsie en haar seun het uit hulle pad gegaan om dit veral vir my man wat in 'n rolstoel is dit gemaklik te maak en seker te maak dat hy in die badkamer en huis kan regkom en ons se baie dankie daarvoor.

Angela F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela F
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Verblyf was aanvaarbaar. Kan bietjie opdateer word.

Ernst Arnold W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst Arnold W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, die eenheid was egter oud en afgeleef.

Kombuis nie goed ingerig, noodsaaklike kookgereedskap afwesig.

Amelia J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Amelia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon maar outyds.

Die huis is skoon, maar outyds. Badkamer kort beslis aandag. Te duur vir dit wat jy kry.

Joey S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met vriende

Rustig.

Alles was netjies en skoon.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie dankie ons doen ons bes.

Gompou Straat 7
Bernadine M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine M
Gesin met klein kinders

Die gastehuis was baie goed toegerus.

Die personeel was baie vriendelik, die gastehuis goed toegerus - sal definitief aanbeveel.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie baie dankie. Ek waardeer dat julle raaksien wat ons doen.
Groete,
Bets

Gompou Straat 7
Denzil S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denzil S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir seker weer daar oorbly asook vir my vriende aanbeveel. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Alles was in orde toe ons daar arriveer het, en was baie hartlik en vriendelik ontvang. Het onmiddelik tuis gevoel.

Kobie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Gesin met klein kinders

Plaas-atmosfeer, baie rustige buurt.

Tannie Bets is so 'n vriendelike, dierbare tannie. Sal haar graag ondersteun.

Yvonne B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en gerieflike oornag verblyf tussen die Tuinroete en Johannesburg.

Sien die sterre.

Francois N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois N

Verblyf was baie gerieflik, skoon en 'n goeie keuse vir 'n oornag bestemming.

Sien sterre.

Rhona B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rhona B

Was OK om daar te oornag.

Die huis was oor die algemeen skoon en netjies. Alhoewel die beddegoed skoon was, is dit tyd om te vervang. Die gordyne het aandag nodig. Nie waaiers in al die kamers nie. Alhoewel daar tee, koffie en suiker gelos is, was daar nie melk of melkpoeier om dit te geniet nie. Vir 'n kort oornag is dit OK, maar sal nie langer daar wil bly nie. Aanwysings na die adres is nie duidelik nie, en adres is nie duidelik gemerk nie. Ek sou ook voorstel dat 'n lys van restaurante in die omgewing in die woning geplaas word.

Gompou Straat 7's terugvoer

Baie dankie vir al jul voorstelle. Ek is net bly julle het lekker geslaap.
Vriendelike groete
Bets

Gompou Straat 7
Ria N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal vir oorslaap. Stil rustig en ver genoeg van die hoofpaaie sodat mens nie verkeer hoor wat mens se slaap onderbreek nie.

Baie dankie Bets. Ons verblyf was aangenaam. Alles skoon en netjies en gerieflik. Die restourant "Tjailatyd" se kos was heerlik. Ons kon ons innerlike versterk en het 'n heerlik nagrus gehad. Sal julle aanbeveel.

Gompou Straat 7's terugvoer

Beste Ria,

Baie baie dankie vir julle positiewe bydrae. Ek belowe ons doen ons bes vir die gaste. Dit is so verblydend om sulke kommentaar te kry. Nogmaals dankie.

Groete,
Bets

Gompou Straat 7
Jannie Venter V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jannie Venter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Kombuis en stort kort opgradering.

Gompou Straat 7's terugvoer

More Jannie,

Jammer om te hoor ek moet kombuis en stort opgradeer. Gelukkig is alles skoon en netjies. Die beddegoed kraakvars en skoon. Die beddens lekker om op te slaap.

Groete,
Bets

Gompou Straat 7
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gompoustraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2IwYWI0LTQ1OWItNGZkZC04MDdlLTBjNzgxNjQ5MjQxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500  per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 7 Gompou Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.595186180861 25.493446687697
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!