7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 5th Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gone Coastal on 5th is 'n lieflike vakansiehuis op die Shelley Point Golf Estate. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en die landgoed spog met 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n klubhuis, 'n speelarea vir kinders met 'n klimraam, 'n sokkerveld, 'n putt-puttbaan, 'n 9 putjie-gholfbaan, tennisbane en pragtige strande.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 baba. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stortgeriewe. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Bababedjie is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, 'n toonbank, 'n TV en gemaklike rusbanke. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 32 5th Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Gone Coastal on 5th het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 5th Avenue, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang