2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Gone Namib bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië, en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is naby gewilde restaurante en koffiewinkels geleë.
Veilige, ondergrondse parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Gone Namib het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang