Goose Green

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rachelle E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Modern, knus en meer as volledig toegeruste plekkie om by die ontspan! Die plek was baie netjies, skoon en het my verwagtinge oortref! Die eienaar het moeite gedoen om ekstra goed in te sit om dinge makliker te maak met ons baba se slaap- en eetgewoontes! Sy het ook ekstra items gehad soos Himalayan sout, olyfolie, koffie pods vir die koffie masjien wat ek nie verwag het nie. Baie lekker gebly! Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lauren Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit H7 Goose Road, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9395fa5e4412e0042b104f279c4cf2845fbbfffdeb785cce9c5efc7cc6bd52436fd0f934a4007942fd6d628919c6337bc646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Unit H7 Goose Road Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.025965084463 23.385797213866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang