6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N2, Goose Valley Golf Estate EE4, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Goose Valley Eenheid EE4 is 'n lieflike selfsorgmeenthuis vir 6 gaste op die veilige Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai.
Dié ruim huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad het.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. 'n Voorlaaier-wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n Weberbraai. Aangewese parkeerplek is beskikbaar.
Die Goose Valley Gholflandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n baansyfer van 72 wat deur Gary Player ontwerp is, 'n gemeenskaplike muurbal- en tennisbaan, swembad en 'n restaurant en kroeg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ricard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the N2, Goose Valley Golf Estate EE4, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Goose Valley Eenheid EE4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N2, Goose Valley Golf Estate EE4, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang