+32
Selfsorg in Plettenbergbaai

Goose Valley Unit J6

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Zane S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Sal weer daar gaan bly. Baie lekker gebly daar en sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker. Ons het baie lekker gebly, als daar wat nodig is. Lekker klein stoepie. Ek sal net sê daar moet aandag gegee word aan die linne, veral in die kamer met die 2 enkelbeddens. Duvet en laken het merke op en die duvet se knopies aan die onderkant kan nie eers toemaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenville E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Home away from home. Absolutely amazing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Good place but hosting poor and no access with lockbox details. The unit was perfect for the 2 nights. On arrival at the check-in time of 3pm, we could not gain access as there was no lockbox number. I called the number and went to voicemail. We then had to go and sit at the clubhouse while we waited for access. We then received the number, but I was told it should have been on the booking. Once inside, we wanted to have a shower, but there was no soap whatsoever. We were allocated 1 toilet roll. The fridge was turned off and took a number of hours to cool. To make matters worse, on check-out, the cleaners knocked on the door 10 minutes early for us to vacate. Good place, hosting not good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Baie aangename verblyf en sal dit altyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garnet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Dit was uitstekend soos altyd. Die buitelig op die stoep is buite werking, maar anders het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Randy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful. I was wonderful and awesome. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melandri S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Dis die 2de keer wat ons in die plek bly en al wat ek kan sê is dit is asemrowend. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kiara A
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Clean and safe. Beautiful stay and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 360
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 360
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Unit J6, Goose Valley Golf Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA149b565509b36f57d6880ac270a0a704c2a7e9bce49b9bb220c8cdfb057d382b5245584d47c31339362831967ceb390ec15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Unit J6 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.026361834805 23.385666159525

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang