3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44A Jan Smuts Avenue, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Gorgeous Garden Villa is in Winston Park, 'n stil woonbuurt in KwaZulu-Natal. Die verblyf word omring deur toeriste-trekpleisters soos Giba Gorge Natuurreservaat, wat 3,7 km ver is, Winston Park Eastern View Point, wat net 3 km ver is, en die bekende Shongweni Boeremark wat net 14 km van die verblyf af is.
Die ruim oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n bababedjie wat op versoek beskikbaar is. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Langs die slaaparea is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 en 'n uitsig oor die pragtige tuin voltooi die area. Gratis WiFi, 'n omsetter en 'n battery-rugsteunstelsel vir beurtkrag is ingesluit.
Buite die slaapkamer is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n uitsig oor die majestueuse tuin. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die tuin is gevul met 'n uitgebreide broodboom-versameling, pragtige vetplante, aalwyne en 'n pragtige roostuin. Parkeerplek op die perseel agter veiligheidshekke is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Edward Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44A Jan Smuts Avenue, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Gorgeous Garden Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44A Jan Smuts Avenue, Winston Park, Gillitts, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang