6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - 4 39th Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grace Abounds Holiday Home is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in Stompneusbaai, minder as 1 km van Shell Bay-strand af. Dit is die ideale opsie vir 'n wegbreek saam met familie en vriende.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 6 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Nog 'n bad en stort is in die tweede badkamer beskikbaar.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea lei na 'n oordekte patio met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai, wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om ten volle te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 4 km vanaf die Vasco da Gama-monument in St Helenabaai, terwyl die Vredenburg Gholfbaan 31 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 4 39th Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink Grace Abounds Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 39th Street, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang