+20
Selfsorg in Saldanha

Grace On The Bay

12 gaste

5 slaapkamers

7 beddens

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Strand Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë in Saldanha, bied Grace On The Bay gemaklike akkommodasie ideaal vir die hele gesin en vriende, binne loopafstand van die strand.

Die ruim huis bied slaapplek vir tot 12 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die volgende 2 slaapkamers het ook koningingrootte-beddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens toegerus is. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en toilet, en 'n aparte toilet is beskikbaar vir ekstra gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek, en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met uitsig oor die sprankelende swembad. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Hoedjiesbaai Sentrum 1 km weg en Hoedjieskop Museum is 1,4 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ligging

  • 24 Strand Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek

24 Strand Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66bbd1bc460e32b5a66b15755c74f47013efd348fe574cb90f4add367a086cdb089587e36b8ff8cc5b6de137860992f43f25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 24 Strand Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0024469 17.9493367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang