Gastehuis in Swellendam

Grace Walk Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Letitia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Verseker die beste verblyf van al ons besoeke deur die webtuiste. Grace Walk Guest House is 'n fantastiese plek! Pragtige landskap wat reeds 'n indruk maak. Die gastehuis is baie gerieflik, skoon, netjies, die gasheer is baie vriendelik. Ons het lekker gesels, omdat ons uitgevra het oor die omgewing. Dis baie gerieflik geleë naby koffiewinkels. Dit is veilig agter sekuriteitshekke en onder skadunette. Ek is baie spyt dat ons nie langer kon bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharien G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Knus en heerlik. Naby restaurante. Perfekte oornagplek. Heerlik, dis pragtig en perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam, rustig, veilig. Daar is nie baie plek om te werk nie. Dinge wat ontbreek soos 'n mes, vurk, skêr ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franz S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Comfortable and peaceful. Beautiful guest house and well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker, veilig, rustig binne stapafstand van restaurante. Alles wat nodig is, is daar. Pragtige buurt om in te stap. Mooi uitsig op die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Birgit P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was a lovely stress-free stay. Rooms and premises very clean and neat. Our hostess was very accommodating and helpful. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek het gevoel asof ek hul enigste en belangrikste gas was vir die naweek. Die vriendelike ontvangs by aankoms was uitstekend. Die inligting aangaande inboek, uitboek, gebruik van geriewe, beskikbare fasiliteite, naburige besienswaardighede ens, was goed aan ons oorgedra. Dit is duidelik dat Grace Walk Guest House hul gaste eerste stel. Die eienaar het selfs teen slaaptyd kom inloer om seker te maak dat ons goed ingesetel is. Ek sal beslis weer volgende vakansie daar aandoen, selfs al is dit net vir een nag! Besonderse plattelandse gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana-bela L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Just stunning! Great stay. Spacious rooms, beautiful home and garden. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f808435a92febc53e9f712c7e2a6ddbfc809ed2f507e99c3f118480e0a81d74399821a45e65b87791b75769b16c2c10ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 37 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0147012 20.4548716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang