+79
Gastehuis in Swellendam

Grace Walk Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Cindy N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Puik! Gasvry, netjies en rustig. Ons het n wonderlike, rustige naweek gehad by Grace Walk. Hulle het gasvryheid uit die boonste rakke gebied. Die kamer was gemaklik toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die gastehuis was skoon en netjies en het n pragtige tuin. Ons het veilig gevoel en dit is sentraal gelee. Daar is braai geriewe en gemaklike tuin meubels. mens wil tyd buite in die tuin spandeer. Emma is n wonderlike "host" en het baie geduld getoon vir ons kinders (4 en 7). Ons het ook die heerlikste ontbyt daar geniet. Ek sal Grace Walk definitief aanbeveel en meet graagte weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Good. All good. Cosy, well-equipped accommodation. Did not affect us, but heads up, the fitted heater needs a service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig, netjies, sentraal geleë en baie gerieflik. Grace Walk is sentraal geleë, naby restaurante, en in 'n veilige, netjiese woonbuurt. Die kamer is baie netjies en gerieflik, als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deslin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. The owner and the workers were very friendly and helpful. The place is clean and has everything you need, and everything is in working condition. I will definitely go back to book a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend. Ja, ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, vriendelik en verwelkomend. Die tuin en ontbytstoep was vir ons besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
1 nag
5.0
Feb 2026

Lovely. Lovely stay. Will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elissa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect overnight stop. We stayed in one of the Deluxe Queen Rooms as an overnight stop to Cape Town and it was great! Walking distance to restaurants. Swellendam is such a beautiful little paradise. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolene F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Pragtig en gerieflik. Die plek was maklik om te kry. Pragtige geriewe en baie gemaklik. Host was baie vriendelik en het gereelde checks gedoen. Enigste negatiewe ding - die ligte in die gangetjie was af en ons moes met foon flitse loop om te kan sien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Veilig, pragtige, veilige en rustige omgewing. Heerlik gebly met 'n verskeidenheid pragtige restaurante binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f808435a92febc53e9f712c7e2a6ddbfc809ed2f507e99c3f118480e0a81d74399821a45e65b87791b75769b16c2c10ade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 37 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0147012 20.4548716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang